Bouwer - Mandi en Anton van Hongarye. Videos, gedigte en reisjoernaal.
Burger - Henri en Engela van Tzaneen. Foto's, biografie en Henri se Hardekoolvuurstories.
Dekker - Louis en Monica van Taiwan. Kuns- en fotogalery, skryf jou naam in Taiwannees, en hul lewensverhaal.
Grobler - Johan en Linda van Parow in die Kaap. Enkelbladsy met algemene inleiding en 'n gesinsfoto.
Spies - Marlene en Arno van Kanada se portaal.
Van Blerk - Webjoernaal van hierdie familie sedert Augustus 2004.
Vermaak en Blom - Dawid Vermaak en Hester Blom se webruimte vanuit die noord-ooste van Amerika, met foto's.
Neville van der Westhuizen - Neville vd Westhuizen van Nelspruit, Mpumalanga, Suid-Afrika. Stokperdjies, Van der Westhuizen-familie stamboom en foto's.
Van der Spuy - Edwin en Ina se portaal met Afrikaans Oppie Net, 'n nuusbrief Uithoeke, fisioterapie en inligting oor Kanada.
Click [ Submit ] above to Add a New Site, Update a Site, or Remove a Site from this Category.
This directory is made available through a Creative Commons Attribution license from the DMOZ Organization.
|
|