Search:
Home  About  Submit Site    
  
 
Sites [ Submit ]
Afrikaanse Hoër Meisieskool - Geleë in Pretoria. Akademie, kalender, geskiedenis, koshuisbesonderhede, kultuur, alumni, sport en tradisies. Afrikaanse Hoër Seun- en Meisieskool - Geleë in Pretoria. Alumni, reünies, kontakbesonderhede, geskiedenis, en geelbladsye. CVO-skool Pretoria - Prospektus, leerlinge, skoolgeld, toelatingsvereistes, Ons Anker-nuusblad, CVO-debat, en ander CVO-skole. Goudveld Hoërskool - Akademie, besoeders, foto's, kultuur en opvoedkundig, ouers, prospektus en sport. Hoër Tegniese Skool Pretoria-Tuine - Akademie, bestuur, orkes en personeel. Hoërskool D.F. Malan - Geleë in Bellville. MTBS-sportbyeenkoms, foto's, personeel en fasiliteite, matriekbladsy, alumni, en kontakbesonderhede. Hoërskool Dr EG Jansen - Amptelike webwerf van dié skool, met bladsye oor alumni, nuusbriewe, inskrywings en jaarprogram. Elders is afdelings oor sport, kultuur, akademie, en die sosiale lewe. Hoërskool Florida - By ons skool word ruimte geskep om die unieke aard van elke leerder te laat gedy en met opwinding, entoesiasme en dinamiek die toekoms aan te durf. Hoërskool Garsfontein - In die ooste van Pretoria. Akademiese, sport- en kultuur-besonderhede, nuusbriewe en inligting. Hoërskool Menlopark - Akademie, alumni, Engelse weergawe van blad, kultuur en sentrums, sosiaal en sport. Hoërskool President - Geleë in Vrijzee, Goodwood. Inligting oor die skool, ouers-onderwyser-kommunikasie, en foto's. Hoërskool Stellenbosch - Die Afrikaanse ko-ed hoërskool in die skadu van die Pieke waar seuns en meisies Christelik opgevoed word in 'n ontspanne atmosfeer. Hoërskool Wagpos - 'n Afrikaanse skool op 'n plaas 5 km buite Brits in die Noordwes. Tegniese, landbou- en gasvryheidstudies. Inligting oor koshuise en busvervoer. Hoërskool Waterkloof - Geleë in Pretoria. Akademie, sport, sosiaal, kultuur, alumni en kontakbesonderhede. Laerskool Bakenkop - Geleë in Centurion. Akademie, skaak, briewe, foto's, kultuur, skoollied deur Koos Doep, sport, en missiestelling. Laerskool Broederstroom - Geleë in Ifafi. Personeel en bestuursraad, leerlingraad, akademie, kultuur en sport, busroete en nuus. Laerskool Dr. Havinga - Enkelbladsy met algemene inligting, prospektus en kontakbesonderhede. Laerskool Hennopspark - Geleë in Centurion. Laerskool Horison - Geleë in Roodepoort. Algemeen, akademie, sport en kultuur, finansies en die trust, omsendbrief en kontakbesonderhede. Laerskool Louw Geldenhuys - Geleë in Linden. Eeufees, inligting, sentrums, jaarprogram, en kontakbesonderhede. Laerskool Lynnwood - Akademie, bestuur, geskiedenis, kultuur en winkel, naskoolsentrum, sport en dagboek. Laerskool Newton - Geleë in Kimberley. Tweetalige werf met inligting oor akademie, fasiliteite, koshuis, kultuur, sport, en webskakels. Laerskool Voorbrand - Beheerliggaam, personeel, geskiedenis, skoolfonds, skoollied en missie. Laerskool Wesbank - Geleë in Oudtshoorn. Geskiedenis, skoolhoof en missie, akademie en rekenaars, leerlinge en buitemuurse aktiwiteite, nasorg, preprimêr en kunstefeesinligting. Morgenzon Landbou Akademie - Die sogenaamde Landties, 'n Afrikaanse skool in Mpumalanga, met landbou-, tegniese en gasvryheidstudies. Laer- en hoërskool, en toerisme-inligting. Paul Roos Gymnasium - Hoërskool in Stellenbosch, digby Kaapstad, Suid-Afrika. Inligting oor vakkeuses, sportsoorte, kultuur en oueraktiwiteite. Potchefstroom Gimnasium - Akademie, algemene inligting, ererol en dagboek, kultuur en sport, leerlingbladsy. Fichardtpark Primêre Skool - Fichardtpark Primêre Skool se missie is om ’n dinamiese gebalanseerde Afrikaanse skool te wees, met ’n Christelike grondslag wat voortreflike onderrig bied om elke kind in totaliteit te ontwikkel. Randburg Hoërskool - South Afrikaanse Afrikaans christelike publieke skool. Randburg, Gauteng. Primêre Skool Dirkie Uys - Geleë in Moorreesburg Tweetalige enkelbladsy met algemene inligting en kontakbesonderhede. Preprimêre Skool Orban - Geleë in Johannesburg. Inleiding, skoolsake, onderrig, addisionele klasse, kontakbesonderhede. Laerskool Oranje-Noord - Geleë in Upington. Nuus, dienste, personeel en iets oor Futurekids. Dr. Johan Jurgens High School - Gauteng school situated in Springs catering for learners from grade 8 to grade 12. Hoërskool Linden - Geleë in Johannesburg. Nuusbrief, kwartaal- en weekprogram, prestasies, foto's, en inskrywingsvorm. Die Laerskool Fleur - Geleë in Lyttelton, Centurion. Nuusbrief, beheerliggaam, kultuur, klerewinkel, naskoolse afdeling, prestasies en akademie. Hoërskool Sand du Plessis - Geleë in Bloemfontein, Suid-Afrika. Algemene nuusbrokkies en besoekerstatistiek. Hoërskool Oudtshoorn - Hoof se boodskap, geskiedenis, akademie en skooldrag, sport, handboeke, tradisies en skoollied. Hoërskool Punt - Hoërskool Punt is 'n sekondêre opvoedings skool in Mosselbaai in die Wes-Kaap Laer Volkskool Heidelberg - Laer Volkskool Heidelberg is 'n laerskool in Heidelbrg, Gauteng. Hoërskool Ferrum - Hoërskool Ferrum is 'n tweetalige hoërskool in Newcastle, Gauteng Laerskool Constantiapark - Laerskool Constantiapark is ‘n laerskool in Constantia waar kinders welkom is. Dit is ‘n skool waar elke kind erken word as ‘n unieke persoon, waar kind wees verstaan word. Hermanstad Laerskool - Hermanstad Laerskool is in Hermanstand, Gauteng geleë Afrikaanse Hoërskool Sasolburg - Foto's, oudleerlinge, en inligting oor Sasolburg. Tsumeb Gimnasium - Afrikaanse christelike privaatskool in Tsumeb, Namibië. Buitemuurs, koshuis, foto's en pre-primêr. [Engels en Afrikaans]
Click [ Submit ] above to Add a New Site, Update a Site, or Remove a Site from this Category.
This directory is made available through a Creative Commons Attribution license from the DMOZ Organization.

© 2025 - Midnight Design Productions, LLC