Search:
Go
English
Deutsch
Français
Japanese
Chinese Simplified
Chinese Traditional
Korean
Russian
Arabic
Česky
Greek
Italiano
Afrikaans
Aragonés
Armenian
Asturianu
Azerbaijani
Bahasa Indonesia
Bahasa Melayu
Bangla
Bashkir
Belarusian
Bosanski
Brezhoneg
Bulgarian
Català
Cymraeg
Dansk
Eesti
Español
Esperanto
Euskara
Frysk
Furlan
Føroyskt
Gaeilge
Gàidhlig
Galego
Gujarati
Hebrew
Hindi
Hrvatski
Interlingua
Íslenska
Kannada
Kaszëbsczi
Kazakh
Kiswahili
Kurdî
Kyrgyz
Latviski
Lëtzebuergesch
Lietuvių
Lingua Latina
Magyar
Makedonski
Marathi
Nederlands
Nordfriisk
Norsk
O'zbekcha
Occitan
Ossetian
Persian
Polski
Português
Punjabi Gurmukhi
Română
Rumantsch
Sardu
Seeltersk
Shqip
Sicilianu
Sinhala
Slovensko
Slovensky
Srpski
Suomi
Svenska
Tagalog
Taiwanese
Tamil
Tatarça
Telugu
Thai
Tiếng Việt
Türkçe
Türkmençe
Ukrainian
Urdu
Uyghurche
DMOZ Internet Directory
Presented by
DMOZLive.com
Home
About
Submit Site
Tweet
Home
World
Afrikaans
Streke
Afrika
Suid-Afrika
Nuus en Media
27 Sites
Allerlei nuus en media skakels
Sites
[ Submit ]
Overvaal Stereo
- Overvaal Stereo is een van die grootste gemeenskaps radiostasies en saai met 5Kw krag uit op 96.1 MHz FM Stereo. Overvaal Stereo bedien die Noordwes, Noord-Vrystaat en Suid-Gauteng provinsies.
Radio Sonder Grense
- Radio Sonder Grense (ook bekend as RSG), saai uit op FM 104 van Maandag tot Sondag
Rooi Rose | Tuis
- Rooi Rose is 'n Afrikaanse maandelikse vrouetydskrif wat in Suid-Afrika deur Catxon Magazines uitgegee word.
Huisgenoot - Tuisblad
- Al die nuutste nuus en skindernuus in eg Afrikaanse styl. Die huisgenoot is die grootste weeklikse publikasie in Afrikaans.
Radio Laeveld
- Radio Laeveld se uitsendings is op 100.5FM in die Nelspruit en omliggende gebiede
Media
- Gratis pers vrystellings en verspreiding na joernaliste asook media nuus webwerf
Carpediem Media
- Carpediem Media is 'n afrikaanse boek en tydskrif uitgewer
Sarie.com
- Sarie.com is 'n aanlyn huis vir vroue wat 'n behoefte om aan te sluit, behoort en inligting te deel - in Afrikaans.
Netwerk24
- Die Burger, Volksblad, Beeld en Rapport in een plek
Mogol Pos
- Die Mogol Pos is 'n weeklikse, plaaslike koerant in Lephalale
Parys Gazette
- 'n Plaaslike koerant in parys, Gauteng
JUIG!
- Christelike Famile Geoorienteerdie tydskrif wat fokus op christelike nuus, inligting en om God te verheerlik in alle aspekte van jou lewe
Kerknuus
- SA se grootste Kerknuus en skolenuus netwerk.
Bosveld Stereo
- Die amptelike webblad van Bosveld Stereo 107.5FM
Bok Radio
- Radiostasie op 98.8FM in Kaapstad en die omliggende areas.
Maroela Media
- Nuus- en internetkuierplek, trots en onbeskaamd Afrikaans.
Ditsem Nuus
- Ditsem Nuus, met kantore in Bloemfontein en Orania, bestaan uit ‘n maandelikse gedrukte uitgawe en ‘n weeklikse elektroniese uitgawe, terwyl ‘n weeklikse elektroniese nuusbrief, DitsemBlits, ook uitgestuur word.
NANB
- N nuus versamelaar wat hom toespits om Afrikaanse nuus saam te bring, alles op een plek.
Manna
- Manna is 'n christelike tydskrif wat net uigegee world aan hule lede
Sonder Seels
- Sonder Seëls is 'n gratis, Afrikaanse e-tydskrif wat elke 2 maande slegs aan intekenare uitgegee word
Tygerberg 104FM
- Dien die gemeenskap deur daaglikse uitsendings van hoogstaande gehalte, inhoud en luistergenot.
Lanbou TV
- Lanbou TV Suid Afrika In trotse samewerking met Landbou Gids Suid Afrika wat 'n aanlyn landbou gids.
MARKtoe!
- N leefstyle-tydskrif wat handel oor landbou, spys en drank, selfdoen, Veearts, Op Reis, Dorpe.
Bloots Tydskrif
- Aanlny poësie tydskrif.
Koepel Stereo
- Koepel Stereo is ’n Gemeenskaps radiostasie wat uitsaai binne die groter koepelgebied.
Radio Suid Afrika
- Radio Suid Afrika verskaf 'n groot verskeidenheid musiek, geselsprogramme en nuusgebeure in Afrikaans onder een sambreel vir oud en jonk.
SA Expos
- SA Expos is die grootste expo webtuiste in die hele Suid Afrika met alles inligting oor besighede in die bedryf en gebeure
Click
[ Submit ]
above to Add a New Site, Update a Site, or Remove a Site from this Category.
This directory is made available through a Creative Commons Attribution license from the
DMOZ Organization.