Search:
Home  About  Submit Site    
  
 
Sites [ Submit ]
Visnet - Christelike perspektief op selfmoord. Bespreking van bekende figure se selfmoorde. Sermoen - Bobby Loubser se preekargief. Webskakels vir Ou en Nuwe Testamentiese bronne. SA Christen - Webwerf vir Suid-Afrikaanse christene. Tweetalig met verskeie afdelings in Engels. Op die Snykant - Nieamptelike werf van Cutting Edge Ministries se teorieë oor Bybelse profesieë oor die nuwe wêreldorde. Inligtingsbladsye, webskakels en kontakbesonderhede. Die Gelofte - Die Bloedrivier-Voortrekkergelofte by die Ncomerivier, KwaZulu-Natal, in Afrikaans en Nederlands. Blye Versekering - Bemoediging vir mense wat moedeloos is, pyn verduur of moeg gestry is. Ontvang daagliks 'n Bybel-stukkie. Henk en Rina Jansen van Nieuwenhuizen - Allerlei geloofsartikels. Voice of Prophesy Bybelskool - Geleë in Kaapstad. Gebedslys, geskiedenis, kursusse, personeel, studente en uitreikaksies, en kontakbesonderhede. AnTWoord - Apologetiekdiens met antwoorde op vrae soos wetenskaplike kwessies, algemene kwelvrae en godsdienstige sake. Truth Exposed - Algemene inligting en gespreksforum oor apologetiek, teologie, toewyding, skepping teenoor evolusie, en eindtye. Tweetalige webwerf. Groepkursus oor 1 Johannes - Communications Ministries Network se Afrikaanse bybelstudie, aflaaibaar in MS Word-formaat. Geanker in Christus - Allerlei inligting vir christene oor die Bybel, geloofskrisisse en pastorale hulp. Theophil-artikels - Gratis artikels vir die Theophilos-bybelprogram, deur verskeie skrywers. Calvinistiese poslys - Interdenominasionele poslys vir gesprekke oor geloofsake. Openbare argief van boodskappe. Dominee.co.za - Hulpbronne vir gereformeerde predikante. Bybelstudies, belydenisskrifte, gemeentesake, wetenskaplike artikels, preekargief, en forum. Jakob Lorber - Biografie en bespreking van dié negentiende eeuse profeet. Wendag - Forum en wiki-bladsye vir gesprekke oor die Christelike godsdiens. Eksderde Kampe en Konferensies - Inligting oor kampe in Pretoria en Mosselbaai. Verblyf- en venue-huur. Daily-Message - Afrikaanse vertalings van Daily-Message-oordenkings. Dr Louis de Kock - Louis en Annatjie de Kock, pastorale sielkundiges vir enige soorte emosionele probleme. CUM Bookstores - Christelike Uitgewersmaatskappy. Tweetalige portaalwerf. Christelike Internetbiblioteek - Allerlei aflaaibare artikels en bronne oor verskeidenheid van Christelike onderwerpe. Daily-Message - Christelike oordenkings in die Daily-Message
Click [ Submit ] above to Add a New Site, Update a Site, or Remove a Site from this Category.
This directory is made available through a Creative Commons Attribution license from the DMOZ Organization.

© 2020 - Midnight Design Productions, LLC