Search:
Home  About  Submit Site    
  
 
Sites [ Submit ]
Botha - Vroeë geskiedenis van al die afstammelinge in Suid-Afrika, met algemene stamboekskryf-webskakels. Conradie - Piet Conradie se familiewerf met webskakels na verskeie familielede, etlike stambome, die familiewapen en staaltjies oor die voorgeslag. Myburgh - Die Myburgh-bond van Suid-Afrika. Grondwet, missie, verslae, geskiedenis en inligting, en foto's. Swart - Swart-familiebond. Stamboom van die eerste 5 geslagte, geskiedenis, die Jaghoring-nuusbrief, bestuur en familiefeeste. Vermaak - Stories oor die Vermaak-stamvader en skakels na verwante werwe. Kielie-kielie, soek só jou familie! - Olwagen se eenbladsy-inleiding tot stamboekkunde. Nieuwoudt en Scheepers - Tweetalige werf met inligting oor dié twee families en verwante gesinne, asook kort familiegeskiedenis. Genealogiese Genootskap van Suid-Afrika - Tweetalige werf van dié vereniging. Inligting oor takke, lidmaatskap, die Familia-kwartaalblad, toekennings, standaarde en verskeie artikels. Van Rooy - Die geskiedenis en stamboom van die familie Van Rooy in Suid-Afrika. Van Rooyen - Die stamvader van die Van Rooyens in Suid-Afrika, die stamboom, familiewapen en familiefoto's. SAGenealogie - Gespreksgroep vir genealoë wat werk met Suid-Afrikaanse genealogie. Lochner - Geslagsregister van dié familie, hoofsaaklik gebaseer op GISA se Suid-Afrikaanse Geslagregisters. Murray - Peter Murray se blad oor John Murray en sy nasate. Stamboom, foto-bladsy en kort geskiedenis. Grewar - Peter Murray se blad oor David McKenzie Grewar en sy nasate. Stamboom, foto-bladsy en kort geskiedenis. Pretorius - Stamboom en Pretorius-verwante artikels. Meer as 1400 grafsteenfoto's en familiefoto's. Greyling - Arnold Greyling se webwerf oor sy familie.
Click [ Submit ] above to Add a New Site, Update a Site, or Remove a Site from this Category.
This directory is made available through a Creative Commons Attribution license from the DMOZ Organization.

© 2019 - Midnight Design Productions, LLC